Koue Voete
warm harte
kies jou styl
Matjies en Vloerkussings
Kosmos
R399,00
Kosmos
Handgemaakte huismat, sag onder jou voete en vol bosveld‑gevoel. Perfek vir jou vloer in die slaapkamer, badkamer, kombuis of kampvuur‑hoekie.
Afmetings & besonderhede:
• Grootte: 45 cm x 45 cm
• Materiaal: 100% handgemaakte katoen
Elke stuk is uniek – geen twee is ooit presies dieselfde nie
Voor jy inpak
Was liggies met die hand of op ’n sagte siklus in koue water.
Indien jy ’n wasmasjien gebruik, plaas die matjie eers in ’n wassakkie. Lê plat om droog te word sodat die vorm mooi behoue bly. Moenie in die droër sit nie.
Sag, stil, en gereed vir die volgende koue voete.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.
Uitverkoping
mooi dinge gaan vinnig
bosduif
produkte lys
Bosveld T-Hemde
Bosveld Juwele
Beursies
Kampvuur Kussings
Kampvuur Komberse
Tafellopers
Bosveld Hoedjies
Serpe & Sjale
Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees







