Juwele
bosduif oorbelletjies
kies jou styl
bosduif t-hemde
Lagertha
Original price was: R220,00.R190,00Current price is: R190,00.
Lagertha
Lagertha oorbelletjies is handgemaak van egte leer en afgerond met fyn koperafwerkings. Lig, stylvol en uniek, hierdie oorbelletjies bring ’n rustige, natuurlike bosveld-vibe by jou daaglikse styl. Perfek vir die vrou wat van eenvoud, kwaliteit en ’n bietjie avontuur hou.
Voor jy inpak
Hantering en stoor met sorg word aanbeveel om jou oorbelletjies mooi te hou. Omdat elke paar uniek en handgemaak is, is dit belangrik om dit versigtig te behandel sodat jy vir lank van jou een-van-’n-soort juweel kan geniet.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 7 tot 10 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.
Uitverkoping
mooi dinge gaan vinnig
bosduif
produkte lys
Bosveld T-Hemde
Bosveld Juwele
Beursies
Kampvuur Kussings
Kampvuur Komberse
Tafellopers
Bosveld Hoedjies
Serpe & Sjale
Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees





