Bosboek
jou besonderhede & alles tussenin
Hier hou ons jou Bosduif-dinge bymekaar.
Hier kan jy sien wat jy al bestel het, jou besonderhede op datum hou en maklik weer jou pad terugvind na al die mooi dinge by Bosduif.
Jou Bosboek hou alles op een plek, sodat jy nie hoef rond te soek wanneer jy ’n vorige bestelling wil nagaan of iets wil verander nie.
En as jy klaar hier is, gaan loer gerus weer in ons Bosveld Winkel, kyk wat lê in jou Bossak, of Roep Gerus as daar iets is waarmee ons kan help.
Alles bymekaar. Maklik en sonder ’n gesoek.






