Epos

gesels@bosduif.co.za

Epos

bestel@bosduif.co.za

Koue Voete

warm harte

kies jou styl

Matjies en Vloerkussings

Kosmos

R399,00

SKU: Kosmos Category:
Kosmos

Handgemaakte huismat, sag onder jou voete en vol bosveld‑gevoel. Perfek vir jou vloer in die slaapkamer, badkamer, kombuis of kampvuur‑hoekie.

Afmetings & besonderhede:
• Grootte: 45 cm x 45 cm
• Materiaal: 100% handgemaakte katoen

Elke stuk is uniek – geen twee is ooit presies dieselfde nie

Voor jy inpak

Was liggies met die hand of op ’n sagte siklus in koue water.
Indien jy ’n wasmasjien gebruik, plaas die matjie eers in ’n wassakkie.  Lê plat om droog te word sodat die vorm mooi behoue bly.  Moenie in die droër sit nie.

Sag, stil, en gereed vir die volgende koue voete.

Versending

Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.

Uitverkoping

mooi dinge gaan vinnig

bosduif

produkte lys

Bosveld T-Hemde

Bosveld Juwele

Beursies

Kampvuur Kussings

Kampvuur Komberse

Tafellopers

Bosveld Hoedjies

Serpe & Sjale

Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees
0
    0
    Jou Bestelling
    Maak my bossak skoonTerug na Bosveld Winkel