Epos

gesels@bosduif.co.za

Epos

bestel@bosduif.co.za

Juwele

bosduif oorbelletjies

kies jou styl

bosduif t-hemde

Deliciosa

R220,00

SKU: Deliciosa Category:
Deliciosa

Met vloeiende vorms en glinsterende afwerking is Deliciosa ’n viering van vroulike flair. Gemaak van egte leer en sprankelende kristalle wat lig vang soos dou op oggendblare. Deliciosa is ‘n gevoel van vryheid en sagtheid wat jy elke dag kan dra.

Voor jy inpak

Hantering en stoor met sorg word aanbeveel om jou oorbelletjies mooi te hou. Omdat elke paar uniek en handgemaak is, is dit belangrik om dit versigtig te behandel sodat jy vir lank van jou een-van-’n-soort juweel kan geniet.

Versending

Jou pakkie sprei sy vlerke binne 7 tot 10 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.

Uitverkoping

mooi dinge gaan vinnig

bosduif

produkte lys

Bosveld T-Hemde

Bosveld Juwele

Beursies

Kampvuur Kussings

Kampvuur Komberse

Tafellopers

Bosveld Hoedjies

Serpe & Sjale

Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees
0
    0
    Jou Bestelling
    Maak my bossak skoonTerug na Bosveld Winkel