Juwele
bosduif oorbelletjies
kies jou styl
bosduif t-hemde
Deliciosa
R220,00
Deliciosa
Met vloeiende vorms en glinsterende afwerking is Deliciosa ’n viering van vroulike flair. Gemaak van egte leer en sprankelende kristalle wat lig vang soos dou op oggendblare. Deliciosa is ‘n gevoel van vryheid en sagtheid wat jy elke dag kan dra.
Voor jy inpak
Hantering en stoor met sorg word aanbeveel om jou oorbelletjies mooi te hou. Omdat elke paar uniek en handgemaak is, is dit belangrik om dit versigtig te behandel sodat jy vir lank van jou een-van-’n-soort juweel kan geniet.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 7 tot 10 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.
Uitverkoping
mooi dinge gaan vinnig
bosduif
produkte lys
Bosveld T-Hemde
Bosveld Juwele
Beursies
Kampvuur Kussings
Kampvuur Komberse
Tafellopers
Bosveld Hoedjies
Serpe & Sjale
Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees





