Epos

gesels@bosduif.co.za

Epos

bestel@bosduif.co.za

Bosveld Juwele

Handgemaakte Juwele

Kies jou styl

Bosveld Juwele

Bosduif › Bosveld Winkel › Bosveld Juwele › Deliciosa
17 Besoekers het al na hierdie produk kom loer ♡

Cleopatra

R220,00

SKU: Cleopatra Category:
Cleopatra

Cleopatra is met sorg uit geverfde hout gemaak en versier met glinsterende kristalle.  Die kombinasie van natuurlike elemente en subtiele luuksheid gee hierdie handgemaakte oorbelletjies ’n aardse styl — vir die vrou wat met selfvertroue en grasie leef.

Voor jy inpak

Hantering en stoor met sorg word aanbeveel om jou oorbelletjies mooi te hou. Omdat elke paar uniek en handgemaak is, is dit belangrik om dit versigtig te behandel sodat jy vir lank van jou een-van-’n-soort juweel kan geniet.

Versending

Jou pakkie sprei sy vlerke binne 7 tot 10 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.

0
0
Jou Bestelling
Maak my bossak skoonTerug na Bosveld Winkel
Secure Checkout
Fast Shipping
Easy Returns