Bosveld Juwele
Handgemaakte Juwele
Kies jou styl
Bosveld Juwele
18 Besoekers het al na hierdie produk kom loer ♡
Cleopatra
Cleopatra is met sorg uit geverfde hout gemaak en versier met glinsterende kristalle. Die kombinasie van natuurlike elemente en subtiele luuksheid gee hierdie handgemaakte oorbelletjies ’n aardse styl — vir die vrou wat met selfvertroue en grasie leef.
Voor jy inpak
Hantering en stoor met sorg word aanbeveel om jou oorbelletjies mooi te hou. Omdat elke paar uniek en handgemaak is, is dit belangrik om dit versigtig te behandel sodat jy vir lank van jou een-van-’n-soort juweel kan geniet.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 7 tot 10 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.











