Ietsie vir die huis
Tussen bord en bos
kies jou styl
bosduif tafel lopers
Troupant
R499,00
Troupant Tafelloper
Soos ’n Troupant sit en kyk oor die veld, word daar om die kombuistafel gelag, pannekoeke omgedraai, sop geroer, en die geur van vars brood vul die lug. Hierdie loper bring die bosveld se warmte en kleur reg na jou huis.
Sag. Huislik. Gemaak om oomblikke te deel.
Afmetings en besonderhede:
Breedte: 44 cm
Lengte: 1.82 m
Materiaal: 100% handgemaakte katoen
Elke stuk is een van sy soort
Voor jy inpak
Vou jou loper sorgvuldig en berg dit weg van sonlig en vog. Vir ligte vlekke, vee saggies met koue water – vermy masjienwas of bleekmiddel om die wol en kleure te beskerm. ’n Klein bietjie sorg laat jou tafelloper soos nuut bly en sy stylvolle energie behou.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.
Uitverkoping
mooi dinge gaan vinnig
bosduif
produkte lys
Bosveld T-Hemde
Bosveld Juwele
Beursies
Kampvuur Kussings
Kampvuur Komberse
Tafellopers
Bosveld Hoedjies
Serpe & Sjale
Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees







