Ietsie vir die huis
Tussen bord en bos
kies jou styl
bosduif sakkiesakke
Protea
R199,00
Protea Sakkiesak
Die Protea Sakkiesak vier kleur en lewe — vir kombuise waar die potte borrel, die houtlepel rus teen die wasbak, en die kruideniersakkies uiteindelik hul eie kamp opslaan.
Afmetings en besonderhede:
Hoogte: 48 cm
Breedte: 15 cm
Materiaal: 100% handgemaakte katoen
Afwerking: Stewige woltou- en houtkrale
Elke stuk is een van sy soort
Voor jy inpak
Vou jou sakkiesak sorgvuldig en berg dit weg van sonlig en vog. Vir ligte vlekke, vee saggies met koue water – vermy masjienwas of bleekmiddel om die wol en kleure te beskerm. ’n Klein bietjie sorg laat jou sakkiesak soos nuut bly en sy stylvolle energie en vorm te behou.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.
Uitverkoping
mooi dinge gaan vinnig
bosduif
produkte lys
Bosveld T-Hemde
Bosveld Juwele
Beursies
Kampvuur Kussings
Kampvuur Komberse
Tafellopers
Bosveld Hoedjies
Serpe & Sjale
Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees





