Epos

gesels@bosduif.co.za

Epos

bestel@bosduif.co.za

Ietsie vir die kampvuur

Kombers, kampvuur en koffie

Kies jou styl

Kampvuur Komberse

Bosduif › Bosveld Winkel › Komberse › Pêrel-uiltjie
29 Besoekers het al na hierdie produk kom loer ♡

Pêrel-uiltjie

R899,00

SKU: Pêrel-uiltjie Category:
Jou perfekte Kampvuur Kombers - Pêrel-uiltjie

Handgemaak, warm en snoesig – perfek vir kampvuur-aande, stil nagte op die stoep of bosveld-rus. Elke kombers is uniek en bring die stilte, warmte en siel van die bosveld na jou huis.

Afmetings en besonderhede:
Grootte: 91 cm x 150 cm
Materiaal: 100% Lug Wol
Elke stuk is een van sy soort

Voor jy inpak

Liggies was met hand of op ’n sagte siklus in koue water.  As jy die kombers met die masjien wil was, plaas dit eers in ’n was sakkie.  Lê plat om te droog te word — so bly die wol mooi en die vorm sag.  Nie in die droër nie. Sag, stil, en gereed vir jou volgende kampvuur-oomblik.

Versending

Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.

0
0
Jou Bestelling
Maak my bossak skoonTerug na Bosveld Winkel
Secure Checkout
Fast Shipping
Easy Returns