Beursies
Uniek soos jy
Kies jou styl
Bosveld Beursies
30 Besoekers het al na hierdie produk kom loer ♡
Milky Bar
Vrolik, stylvol en vol karakter — Ons Milky Bar beursie is vir wie ’n bietjie soetheid in die dag wil hê. Elke detail is bedoel om ’n gevoel van vreugde en ligtheid te bring, ’n klein statement wat jou unieke styl beklemtoon.
- Breedte: 17 cm
- Lengte toe: 13 cm
- Lengte oop: 26 cm
- Plek vir note, kleingeld en 7 kaarte
- Een van sy soort
Voor jy inpak
’n Leerbeursie word met tyd net mooier. Hou dit weg van te veel son en vog, en vee dit nou en dan saggies af met ’n droë lap. ’n Bietjie leerroom of natuurlike olie help om die leer sag, sterk en vol karakter te hou — net soos dit bedoel is.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 7 tot 10 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.













