Beursies
uniek soos jy
kies jou styl
bosduif beursies
Fudge
R399,00
Fudge
Warm, uitnodigend en vol karakter — Ons Fudge beursie bring ’n tikkie plekkie bederf in jou dag. Dit is ’n stuk wat gemak en elegantheid kombineer, iets wat aandag trek en jou uniekheid beklemtoon sonder om luidrugtig te wees.
- Breedte: 17 cm
- Lengte toe: 13 cm
- Lengte oop: 26 cm
- Plek vir note, kleingeld en 7 kaarte
- Een van sy soort
Voor jy inpak
’n Leerbeursie word met tyd net mooier. Hou dit weg van te veel son en vog, en vee dit nou en dan saggies af met ’n droë lap. ’n Bietjie leerroom of natuurlike olie help om die leer sag, sterk en vol karakter te hou — net soos dit bedoel is.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 7 tot 10 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.
Uitverkoping
mooi dinge gaan vinnig
bosduif
produkte lys
Bosveld T-Hemde
Bosveld Juwele
Beursies
Kampvuur Kussings
Kampvuur Komberse
Tafellopers
Bosveld Hoedjies
Serpe & Sjale
Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees







