Beursies
uniek soos jy
kies jou styl
bosduif beursies
Creme Bruleé
R399,00
Creme Bruleé
Raffinement ontmoet bosveld‑styl — Ons Creme Bruleé beursie bring ’n bietjie van die sagte, natuurlike elegansie van die veld in jou daaglikse ritme. Met elke aanraking voel dit soos ’n stukkie Bosduif wat jou uniekheid beklemtoon en jou dag lig en elegant maak.
- Breedte: 17 cm
- Lengte toe: 13 cm
- Lengte oop: 26 cm
- Plek vir note, kleingeld en 7 kaarte
- Een van sy soort
Voor jy inpak
’n Leerbeursie word met tyd net mooier. Hou dit weg van te veel son en vog, en vee dit nou en dan saggies af met ’n droë lap. ’n Bietjie leerroom of natuurlike olie help om die leer sag, sterk en vol karakter te hou — net soos dit bedoel is.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 7 tot 10 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.
Uitverkoping
mooi dinge gaan vinnig
bosduif
produkte lys
Bosveld T-Hemde
Bosveld Juwele
Beursies
Kampvuur Kussings
Kampvuur Komberse
Tafellopers
Bosveld Hoedjies
Serpe & Sjale
Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees







