Bosveld Warmte
koue dae , kampvuur nagte
kies jou styl
Serpe en Sjale
Boswit
R249,00
Boswit Sjale
Sag en gemaklik, perfek vir koue dae, kampvuurnagte – of sommer net omdat jy wil. Bosduif-sjale is handgemaak met sorg en bring daardie rustige bosveld-gevoel saam, waar jy ook al is.
Afmetings & besonderhede:
• Grootte: 75 cm x 1.86 cm
• Materiaal: 100% handgemaakte katoen
Elke stuk is uniek – geen twee is ooit presies dieselfde nie
Voor jy inpak
Was liggies met die hand of op ’n sagte siklus in koue water.
Indien jy ’n wasmasjien gebruik, plaas die sjale eers in ’n wassakkie. Lê plat om droog te word sodat die vorm mooi behoue bly. Moenie in die droër sit nie.
Sag, stil, en gereed vir jou volgende avontuur.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.
Uitverkoping
mooi dinge gaan vinnig
bosduif
produkte lys
Bosveld T-Hemde
Bosveld Juwele
Beursies
Kampvuur Kussings
Kampvuur Komberse
Tafellopers
Bosveld Hoedjies
Serpe & Sjale
Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees







