Ietsie vir die huis
Tussen bord en bos
kies jou styl
bosduif tafel lopers
Blouvalk
R499,00
Blouvalk Tafelloper
Elegant en vol karakter – die Blouvalk Tafelloper bring die warmte en die kleurvolle energie van die bosveld na jou kombuis. Perfek vir dié wat hou van n bietjie bosveld in elke oomblik. Hierdie loper is nie net ’n dekorstuk nie; dit is ’n statement van jou styl en liefde vir handgemaakte kosbare dinge.
Afmetings en besonderhede:
- Breedte: 44 cm
- Lengte: 2.00 m
- Wol tipe: 100% handgemaakte katoen
- Afwerking: Hout krale
- Een van sy soort
Voor jy inpak
Vou jou loper sorgvuldig en berg dit weg van sonlig en vog. Vir ligte vlekke, vee saggies met koue water – vermy masjienwas of bleekmiddel om die wol en kleure te beskerm. ’n Klein bietjie sorg laat jou tafelloper soos nuut bly en sy stylvolle energie behou.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.
Uitverkoping
mooi dinge gaan vinnig
bosduif
produkte lys
Bosveld T-Hemde
Bosveld Juwele
Beursies
Kampvuur Kussings
Kampvuur Komberse
Tafellopers
Bosveld Hoedjies
Serpe & Sjale
Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees








