Ietsie vir die kampvuur
sag en snoesig
kies jou styl
kampvuur kussings
Kameeldoring
R249,00
Kameeldoring
Sag en gemaklik, perfek om by die kampvuur te sit, met jou kombers en ‘n koppie warm koffie. Hierdie kussing is nie net stylvol nie, maar ook ‘n eg Afrikaanse handwerk-stuk wat jou bosveld kampvuur area ‘n warm, uitnodigende gevoel gee.
Let wel: Kussing binne word nie saam verkoop nie — dit is net die sloop.
Afmetings en besonderhede:
Grootte: 45 cm x 45 cm
Materiaal: 100% handgemaakte katoen
Afwerking: Knopies
Elke stuk is een van sy soort
Voor jy inpak
Liggies was met hand of op ’n sagte siklus in koue water. As jy die kussingsloop met die masjien wil was, plaas dit eers in ’n was sakkie. Lê plat om te droog te word — so bly die knopies mooi en die vorm sag. Nie in die droër nie. Sag, stil, en gereed vir jou volgende kampvuur-oomblik.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.








