Hemde
bosduif t-hemde
kies jou styl
bosduif t-hemde
Ek blom waar ek geplant is
R295,00
Bosduif T-Hemde
Hierdie hemp is gemaak van 160g, 100% gekarde katoen – sag teen die vel en sterk genoeg vir elke dag se avonture. Die getailleerde pasvorm en lae ronde nek gee dit ’n netjiese, flatterende styl, met self-materiaal afwerking vir ekstra duursaamheid.
Slim afgewerk met kant-nate en dubbele stiksels op die moue en soom, sodat jy dit keer op keer kan dra.
Voor jy inpak
Let wel: Vervaardigingstoleransie van ±2cm (wydte & lengte), en jy kan ’n krimping van 5–8% verwag na die eerste wasbeurt — dit’s heel normaal vir natuurlike katoen.
Die werklike kleur kan effens verskil van wat jy op die skerm sien — maar moenie worry nie, elke een bly ’n stukkie moois.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 7 tot 10 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.
Uitverkoping
mooi dinge gaan vinnig
bosduif
produkte lys
Bosveld T-Hemde
Bosveld Juwele
Beursies
Kampvuur Kussings
Kampvuur Komberse
Tafellopers
Bosveld Hoedjies
Serpe & Sjale
Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees








