Epos

gesels@bosduif.co.za

Epos

bestel@bosduif.co.za

Ietsie vir die kampvuur

Kombers, kampvuur en koffie

kies jou styl

kampvuur Komberse

Witwanguil

R899,00

SKU: Witwanguil Category:
Jou perfekte Kampvuur Kombers

Handgemaak, warm en snoesig – perfek vir kampvuur-aande, stil nagte op die stoep of bosveld-rus. Elke kombers is uniek en bring die stilte, warmte en siel van die bosveld na jou huis.

Afmetings en besonderhede:
Grootte: 84 cm x 167 cm
Materiaal: 100% Handgeweefde Katoen
Elke stuk is een van sy soort

Voor jy inpak

Liggies was met hand of op ’n sagte siklus in koue water.  As jy die kombers met die masjien wil was, plaas dit eers in ’n was sakkie.  Lê plat om te droog te word — so bly die wol mooi en die vorm sag.  Nie in die droër nie. Sag, stil, en gereed vir jou volgende kampvuur-oomblik.

Versending

Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.

Uitverkoping

mooi dinge gaan vinnig

bosduif

produkte lys

Bosveld T-Hemde

Bosveld Juwele

Beursies

Kampvuur Kussings

Kampvuur Komberse

Tafellopers

Bosveld Hoedjies

Serpe & Sjale

Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees
0
    0
    Jou Bestelling
    Maak my bossak skoonTerug na Bosveld Winkel