Ietsie vir die huis
Tussen bord en bos
Kies jou styl
Bosveld Tafellopers
40 Besoekers het al na hierdie produk kom loer ♡
Blousysie Tafelloper
Hierdie tafelloper is gemaak vir tafels waar daar gelag word, waar stories gedeel word en waar koffie saam met ‘n beskuitjie geniet word.
Afmetings en besonderhede:
Breedte: 36 cm
Lengte: 1.72 m
Materiaal: 100% Kasjmierwol
Elke stuk is een van sy soort
Voor jy inpak
Vou jou loper sorgvuldig en berg dit weg van sonlig en vog. Vir ligte vlekke, vee saggies met koue water – vermy masjienwas of bleekmiddel om die wol en kleure te beskerm. ’n Klein bietjie sorg laat jou tafelloper soos nuut bly en sy stylvolle energie behou.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.












