Epos

gesels@bosduif.co.za

Epos

bestel@bosduif.co.za

Beursies

uniek soos jy

kies jou styl

bosduif beursies

Peppermint Crisp

R399,00

SKU: Peppermint Crisp Category:
Peppermint Crisp

Vars, sprankelend en uniek — Ons Peppermint Crisp beursie is vir die vrou wat elke dag met ligtheid en styl wil aanpak. Dit is ’n klein bederf wat elke aanraking spesiaal maak, en jou laat glimlag met ‘n stukkie bosveld in jou hand.

  • Breedte: 17 cm
  • Lengte toe: 13 cm
  • Lengte oop: 26 cm
  • Plek vir note, kleingeld en 7 kaarte
  • Een van sy soort
Voor jy inpak

’n Leerbeursie word met tyd net mooier. Hou dit weg van te veel son en vog, en vee dit nou en dan saggies af met ’n droë lap. ’n Bietjie leerroom of natuurlike olie help om die leer sag, sterk en vol karakter te hou — net soos dit bedoel is.

Versending

Jou pakkie sprei sy vlerke binne 7 tot 10 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.

Uitverkoping

mooi dinge gaan vinnig

bosduif

produkte lys

Bosveld T-Hemde

Bosveld Juwele

Beursies

Kampvuur Kussings

Kampvuur Komberse

Tafellopers

Bosveld Hoedjies

Serpe & Sjale

Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees
0
    0
    Jou Bestelling
    Maak my bossak skoonTerug na Bosveld Winkel