Epos

gesels@bosduif.co.za

Epos

bestel@bosduif.co.za

Bosduif Hoedjies

son, wind en die bosveld lewe

kies jou styl

bosduif hoedjies

Nagvlinder

R299,00

SKU: Nagvlinder Category:
Nagvinder Son Hoedjie

Gemaak vir warm somers én koue winterdae, en hulle waai nie maklik af in die wind nie. Omdat die hoedjies van wol gemaak is, is dit rekbaar en pas dit maklik en gemaklik op die kop. Ideaal vir bosveld, kamp, plaas en alledaagse dra — gemaak vir mense wat die buitelewe leef.

Afmetings en besonderhede:
Omtrek: 30 cm
Materiaal: 100% Bamboes wol

Voor jy inpak

Hanteer met sorg. Was slegs met die hand in koue water en laat plat droog word. Vermy maar die masjienwas of bleekmiddel om die wol en kleure te beskerm. ’n Klein bietjie sorg laat jou hoedjie soos nuut bly.

Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.

Uitverkoping

mooi dinge gaan vinnig

bosduif

produkte lys

Bosveld T-Hemde

Bosveld Juwele

Beursies

Kampvuur Kussings

Kampvuur Komberse

Tafellopers

Bosveld Hoedjies

Serpe & Sjale

Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees
0
    0
    Jou Bestelling
    Maak my bossak skoonTerug na Bosveld Winkel