Epos

gesels@bosduif.co.za

Epos

bestel@bosduif.co.za

Bosveld Warmte

koue dae , kampvuur nagte

kies jou styl

Serpe en Sjale

Bosgroen

R199,00

SKU: Bosgroen Category:
Bosgroen Serp

Sag en gemaklik, perfek vir koue dae, kampvuurnagte – of sommer net omdat jy wil.  Bosduif-serpe is handgemaak met sorg en bring daardie rustige bosveld-gevoel saam, waar jy ook al is.

Afmetings & besonderhede:
• Grootte: 23 cm x 1.20 cm
• Materiaal: 100% handgemaakte katoen

Elke stuk is uniek – geen twee is ooit presies dieselfde nie

Voor jy inpak

Was liggies met die hand of op ’n sagte siklus in koue water.
Indien jy ’n wasmasjien gebruik, plaas die serp eers in ’n wassakkie.  Lê plat om droog te word sodat die vorm mooi behoue bly.  Moenie in die droër sit nie.

Sag, stil, en gereed vir jou volgende avontuur.

Versending

Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.

Uitverkoping

mooi dinge gaan vinnig

bosduif

produkte lys

Bosveld T-Hemde

Bosveld Juwele

Beursies

Kampvuur Kussings

Kampvuur Komberse

Tafellopers

Bosveld Hoedjies

Serpe & Sjale

Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees
0
    0
    Jou Bestelling
    Maak my bossak skoonTerug na Bosveld Winkel