Epos

gesels@bosduif.co.za

Epos

bestel@bosduif.co.za

Beursies

uniek soos jy

kies jou styl

bosduif beursies

Blueberry Muffin

R399,00

SKU: Blueberry Muffin Category:
Blueberry Muffin

Vars energie van die veld — Ons Blueberry Muffin beursie kombineer funksie en styl met ’n bietjie bosveld‑inspirerende vreugde. Perfek vir wie elke dag met ’n glimlag wil aanpak en ’n klein bederfie van Bosduif‑karakter wil hê.

  • Breedte: 17 cm
  • Lengte toe: 13 cm
  • Lengte oop: 26 cm
  • Plek vir note, kleingeld en 7 kaarte
  • Een van sy soort
Voor jy inpak

’n Leerbeursie word met tyd net mooier. Hou dit weg van te veel son en vog, en vee dit nou en dan saggies af met ’n droë lap. ’n Bietjie leerroom of natuurlike olie help om die leer sag, sterk en vol karakter te hou — net soos dit bedoel is.

Versending

Jou pakkie sprei sy vlerke binne 7 tot 10 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.

Uitverkoping

mooi dinge gaan vinnig

bosduif

produkte lys

Bosveld T-Hemde

Bosveld Juwele

Beursies

Kampvuur Kussings

Kampvuur Komberse

Tafellopers

Bosveld Hoedjies

Serpe & Sjale

Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees
0
    0
    Jou Bestelling
    Maak my bossak skoonTerug na Bosveld Winkel