Epos

gesels@bosduif.co.za

Epos

bestel@bosduif.co.za

Ietsie vir die huis

Tussen bord en bos

kies jou styl

bosduif tafel lopers

Blousysie

R399,00

SKU: Blousysie Category:
Blousysie Tafelloper

Die Blou Sussie bring daai rustige bosveld-gevoel na jou tafel — soos koel oggende, sagte skadu’s en stilte tussen bome.

Hierdie tafelloper is gemaak vir tafels waar koffie stadig gedrink word, stories gedeel word en die bosveld altyd deel is van die atmosfeer.

Afmetings en besonderhede:
Breedte: 27 cm
Lengte: 1.82 m
Materiaal: 100% Kasjmierwol
Elke stuk is een van sy soort

Voor jy inpak
Vou jou loper sorgvuldig en berg dit weg van sonlig en vog. Vir ligte vlekke, vee saggies met koue water – vermy masjienwas of bleekmiddel om die wol en kleure te beskerm. ’n Klein bietjie sorg laat jou tafelloper soos nuut bly en sy stylvolle energie behou.
Versending
Jou pakkie sprei sy vlerke binne 14 tot 21 dae — afhangend van waar jy nes gemaak het.

Uitverkoping

mooi dinge gaan vinnig

bosduif

produkte lys

Bosveld T-Hemde

Bosveld Juwele

Beursies

Kampvuur Kussings

Kampvuur Komberse

Tafellopers

Bosveld Hoedjies

Serpe & Sjale

Wil jy deel raak van die Bosduif Familie? Druk hier om meer te lees
0
    0
    Jou Bestelling
    Maak my bossak skoonTerug na Bosveld Winkel